![]() | ![]() Where Namibians Meet | |||
| Answers | Chat | Blogs | Classifieds | Events | Forums | Games | Groups | Links | News | Photos | Sport | Places | Videos |
#1
| ||||
| ||||
| Sponsor's Message Geagte VF Plus-lid, Sedert 1994 het armoede onder blankes met 400% toegeneem. Die hoogste persentasie toename van enige bevolkingsgroep. Verskeie organisasies het die behoefte gesien en ingegryp, sonder enige ondersteuning van die regering se kant af. Op 29 Augustus bied die VF Plus `n kongres oor Afrikaner-armoede aan waartydens die historiese, ekonomiese en demografiese fasette van armoede onder blankes bespreek sal word. Intussen het die VF Plus in die Wes-Kaap, in samewerking met Solidariteit se Helpende Handfonds,`n aantal gebiede identifiseer wat dringend hulp benodig. Die eerste hiervan is `n wit plakkerskamp in Ruyterwacht. Daar woon 12 gesinne in die kamp wat bestaan uit karavane, wendyhuise en houthutte wat van afvalhout en palette aanmekaar getimmer is. Party van die houtstrukture is met plastiek bedek. Dit is nie waterdig nie en ons benodig ongeveer ses groot plastiekvelle wat ons daar kan gebruik om die hutte en wendyhuise waterdig te maak. As daar egter 'n tegniese kundige tussen ons lede is, kan ons hom soontoe neem om te help met voorstelle vir alternatiewe oplossings. Die DA-beheerde Stadsraad van Kaapstad het `n versoek van die Helpende Handfonds afgekeur, omdat die water van bo af inlek en nie van onder af oorstroom het nie. Dus kwalifiseer die kamp nie vir die gratis "flood kits" wat in ander plakkerskampe uitgedeel is nie. Daar is 17 kinders in die kamp tussen die ouderdomme van 2 - 16 jaar oud. Ons wil graag vir die inwoners pakkies opmaak wat komberse, klere, nie-bederfbare voedsel, pakkies sop, toiletware en moontlik 'n lekker dingetjie of pakkie koekies vir die kindertjies insluit. Ons benodig 17 enkelbed- en 12 dubbelbed komberse. Tannie Groenewald woon tydelik by 'n gesin in Ruyterwacht en verhuis eersdaags na 'n woonplek wat uit slegs 'n enkelkamer bestaan. Weens die beperkte spasie benodig sy 'n mikrogolfoond of 'n tweeplaat-gasstofie en gassilinder. As iemand dalk daarmee kan help, laat weet asseblief. Tannie Terblanche is 72 jr oud, woon blykbaar in 'n houthut agter in 'n erf. Ons gaan haar besoek om te kyk wat die situasie is en wat ons kan doen om haar omstandighede te verbeter. Sy is 'n baie trotse tannie en het tydens 'n telefoniese gesprek met die Helpende Handfonds aangedui dat sy net kos nodig het. As ons moontlik vir haar kos en toiletware kan insamel, sal dit hoog op prys gestel word. As u dus enige nie-bederfbare voedsel (blikkieskos ens.) kan skenk asook opwasmiddels en toiletware sal ons dit baie waardeer. Indien daar lede van die publiek is wat belangstel om 'n Solidariteit Helpende Hand debietorder te teken wat die werk van die Helpende Hand Fonds bevorder, kan hulle vir Erika Rossouw skakel by 072 1956 581 vir die nodige vorms. Vriendelike groete, James Kemp Vryheidsfront Plus 084 724 8659 Die groot vraag aan die Namibia Blanke gemeenskap is, hoe lank nog voor dit hier gebeur?
__________________ pangkas |
| The Following 2 Users Say Thank You to pangkas For This Useful Post: | ||
juikk (3rd July 2008), mindfactory (11th July 2008) | ||
| The Following User Agrees With pangkas On This Post: | ||
mindfactory (11th July 2008) | ||
|
#2
| |||
| |||
| strange language; strange request; stranger people. Helping "blankes" in SA? - while our own people die of hunger? |
| The Following User Agrees With Jay On This Post: | ||
juikk (3rd July 2008) | ||
|
#4
| ||||
| ||||
| BLack, white, green, yellow -don't care what colour a person is. Suffering is colour-blind. I understand why there are more whites poor now than during Apartheid, but I can't say I think it's a good thing. A life in poverty is a hard life, whether you are black or white. We have a responsbility towards all poor people in our society, don't we? How can you hold a poor white child responsible for what his grandfather did? Are we indifferen to suffering because of race? |
|
#5
| |||
| |||
| Feed the hand that hit/bit us? |
| The Following User Agrees With Jay On This Post: | ||
juikk (6th July 2008) | ||
|
#6
| ||||
| ||||
| As jy mooi gelees het kan jy sien ons f o k u s op ons mense in Engeland vir donasies. Ons weet die meerderheid in Namibia kripeer van ellende en daarom verwag ons nie van diegene in 'n moeilike posisie om te help nie, Jay. Dit is ook om te wys met baie mense gaan dit sleg, ongeag vel kleur of ras in Suid Afrika.
__________________ pangkas |
| The Following User Agrees With pangkas On This Post: | ||
juikk (6th July 2008) | ||
|
#7
| |||
| |||
| who am I to disagree with you. Peace, brother, peace. |
| The Following 2 Users Agrees With Jay On This Post: | ||
Comrade_007 (4th July 2008), juikk (6th July 2008) | ||
|
#8
| ||||
| ||||
| Ek dink almal stem saam: Of wit of swart of geel: Elke arm man sonder kos is 'n man sonder ere en sonder lewe. Ons moet na almal omsien - arm, siek, oud - as ons as geselskap wil staan.
__________________ "Nothing is complete and thus nothing is exempt from criticism." - James Luther Adams: |
|
#9
| |||
| |||
| It is on this point that I feel we as a Namibian nation can do much better. We need to be more aggressive towards poverty. We have become so used to black people living in shacks, walking to work, begging for cash, food or water to such an extent that we feel a much deeper sympathy for white folk living under the same conditions. I agree, skin colour should not determine or efforts to help and support the poor. It goes against the ideals of our Independence. Just so often though, we see white folk mobilizing themselves to better the living conditions of "their own people". Nothing wrong here, because I do believe that government is leaving a strong perception that the Whites have to take the back seat for now as "the masses" need to be helped first, leave a sense with White people that if they don't care for themselves, no one will. However, I do believe that collectively, we can work aggressively to stem the spread of poverty. It is no secret that White folk have better access to resources and technical expertise. I'm not saying that it is so, but if a white civil engineer was to provide expert advice and consultation (for free/or minimal charge) to "seal" a leaking shack in a white squatter camp, the same advice and help can be extended to include some black squatter camp or ghetto area. Generally, we see such advice being delivered to Government in the form of a R250 - R500 000 "government consulting contract", which at the end of the day lies on a self and gathers dust afterwards. Hereby, I'm not saying that firms should do stuff for free, but if we become a nation with a strong sense of social responsibility, black and white poverty will find itself being marginalized rather that "tribal groups" being marginalized. |
|
#10
| |||
| |||
| Quote:
Was jy al ooit in Namibia gewees...? Ek dink jy sal moet self kom sien hoe mense in Namibia lewe. Dit is tiepies VF+ siening oor mense wat in buurlande van Suid Afrika bly. Ek glo nog steeds dat die persepsie van vp+ lede is dat Swart mense nie bevoeg is om te regeer nie. Ek is jammer, maar wat nou in Zim gebeur is hoe dit in SA was voor 1994. Soos Mad Bob goed gesind is met sy ZANU-PF ondersteuners, was die vorige Apartheid regering goed gesind teenoor meeste Wit mense. Ek dink dat dit ook maar sou bra swak gegaan met met almal as die NP regering vir almal 'n beter lewe wou bewerkstellig. Dis hoe ekonomie werk. Natuurlik is dit maklik om armoede/behuising/werkloosheid/gesondheid/opvoeding hand en tand te beveg indien jy 90% van 'n land se BP kan bestee op net 5% van die bevolking. Indien hulle lang temyn sou gedink het, dan sou Wit mense net 5% van daardie 90% gesien het.....dan sou Wit mense nog slegter af gewees het. My punt is nie om die verlede te hervertel/herleef nie, maar om te wys dat dit vrek moelik en duur is om almal te help. Dit kos nuwe opplossings om die hele mense uit armoede te lig en daar is maar bitter min voorstelle wat die VF+ mee opgekom het sover om hierdie krisis aan te spreek. |
![]() |
| Bookmarks |
| Tags |
| None |
| Thread Tools | |
| |
LinkBacks (?)
LinkBack to this Thread: http://www.theshebeen.org/business-economics/26636-blankes-boer-agter-uit-suid-afrika.html | ||||
| Posted By | For | Type | Date | |
| Namibia Community - The Shebeen | This thread | Refback | 11th July 2008 07:29 PM | |