Where Namibians Meet
User Name: Password: Forgot Password?

 
 Advanced Search
Go Back   The Shebeen > The People's Forums > Internet & Technology


Reply
 
LinkBack Thread Tools
  #1  
Old 3rd December 2007, 11:51 AM
Ar.'s Avatar
Ar. Offline
Member
 
Join Date: Nov 2007
Posts: 69
Thanks: 36
Thanked 48 Times in 31 Posts
In Agreement: 3
In Agreement With 5 Times in 4 Posts
Credits: 6,150
Default Vars ware of is dit freshware of aktuelle tegniek?



Soms moet jy jou self vra of rekenaars wat vandag gekoop is met die aktuelle tegniek, vir die vinnigste en effektiewe desktop rekenaars ook die stilste funksioneer.

'n Rekenaar wat vandag gekoop is en vinnig genoeg is om HD-Video of 3D-Speeletjies en moontlik Windows Vista effektief te akkomodeer en geruisloos funksioneer, het verskillende komponente wat daar toe bydra.

Sommige mobiele rekenaars funktioneer soos dinosaurusse uit die IT steentydperk. Die draagbare rekenaars is nie vir alle doel goed. Televisie (tv) programme kan soms nie kopieer word. Met stasionere rekenaars bereik duidelik meer 3D-Grafiese vermoee ( performance ), en bied meer kapasiteit bei die algemene verberging (storage) en hardeskyf (fixed disk of hard drive). Ook die potensielle aansluit verskuidenheid (diversity)spreek vir die stationere rekenaar.
Jammer vir my slegte taal gebruik en spelfoute. Dit wys my dat ek baie het om aan te werk en moontlik veel meer met afrikaans te skrywe. Eindlik was ek heeltemal goed met my afrikaans en is nou vrot in alle taale wat ek lees, praat en skryf. So skeep ek my moedertaal baie af en sal moet hard daar aan werk om te foute heeltemal herstel.

Dit sal ook help met die ontwikkeling van ons moeder taal, as ons soos in die verlede, nie terug staan vir indringer taal en kultuur. Dit het alles om en by negentien jare terug aangevang. Met nog twintig jare, wil ek my ore van my kop skaam oor hoe vrot ek afrikaans praat. Daar mee verloor ook al die persone wat bygedra tot die ontwikkeling van afrikaans, hulle waarde.

Dit wil vir my voorkom of my verstand partitioned is vir die tegnici, taal, kultuur en politiek.

Terug by die tegnici, die onderdele word baie goedkooper en so ook die ander harde ware en sagte ware, na 'n spesifieke tyd. Die kwaliteit word ook beter en meer solieder. Bei die orienteering van goedkooper segmente is ook meer berating as in die verlede.

Na twee of drie maande verskyn nuwe produkte op die mark.
__________________
Ar.
Reply With Quote
  #2  
Old 4th December 2007, 06:05 AM
Oneword's Avatar
Oneword Offline
Senior Member
 
Join Date: Oct 2007
Posts: 1,368
Images: 338
Blog Entries: 15
Thanks: 602
Thanked 1,441 Times in 683 Posts
In Agreement: 281
In Agreement With 249 Times in 184 Posts
Credits: 479,771
Default Re: Vars ware of is dit freshware of aktuelle tegniek?

I do not want to get involved in the issue of mother tongue, etc, but, if you really want to make your computer "Afrikaans", look on the MS website. They have a special file with which you can make your GUI as Afrikaans as you can get. The Afrikaans diacritical symbols, of course, are easy to make. Just set you keyboard on US International (This is for XP. I am not too sure about Vista) If you dont't like MS, try OPen Office. There is an Afrikaans version as well.

Hou moed and good luck

PS. My laptop runs rings around my desktop. It just depends on what you purchase.

PPS. While I, personally, appreciate your searing concerns about your mother tongue, kindly be reminded that this is an international board and some people MAY not understand what you are trying to convey
Reply With Quote
The Following 2 Users Say Thank You to Oneword For This Useful Post:
Ar. (4th December 2007), Shebeen (5th December 2007)
  #3  
Old 5th December 2007, 07:24 PM
Pietro's Avatar
Pietro Offline
Senior Member
 
Join Date: Nov 2007
Posts: 573
Images: 2
Thanks: 325
Thanked 480 Times in 265 Posts
In Agreement: 141
In Agreement With 81 Times in 62 Posts
Credits: 16,585
Default Re: Vars ware of is dit freshware of aktuelle tegniek?

You MUST be a diplomat! Well, In am not, I just don't speaka da tale! Finish and klaar!
Reply With Quote
Reply

Bookmarks

Tags
None

Thread Tools



All times are GMT +2. The time now is 03:49 AM.



Powered by vBulletin® Version 3.7.5
Copyright ©2000 - 2009, Jelsoft Enterprises Ltd.
SEO by vBSEO 3.2.0
(c) TheShebeen 2008Ad Management by RedTyger


Inactive Reminders By Icora Web Design